toon
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
toon | tone |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
toontjie | toontjies |
- toon
- (anatomie) Een van die vyf lede aan die punt van die voet.
- (musiek) 'n Klank met 'n bepaalde herkenbare hoogte; trilling met 'n frekwensie.
- Manier waarop 'n mens praat; intonasie in die gesproke taal.
- Ek het my toon gestamp.
- Die toonhoogte van die laer tone word laer namate klankdruk toeneem.
- Die verkoopsman het 'n irriterende toon.
- Hy gee die toon aan (neem leiding).
Vertalings: 1. Een van die vyf lede van die voet | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. 'n Klank met 'n bepaalde herkenbare hoogte | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | toon |
Verlede Tyd | ek | het getoon |
- Wys; aandui; laat sien; duidelik maak.
- Dit toon hoe moedig en bevoeg hy werklik was.
Vertalings: toon | |||
---|---|---|---|